Home » Goggels by Nico Snyman
Goggels Nico Snyman

Goggels

Nico Snyman

Published
ISBN :
Kindle Edition
193 pages
Enter the sum

 About the Book 

Tina en Robbie baklei soos boeties en sussies maar doen. Hulle het geheime wat hulle nie vir mekaar vertel nie- dinge wat hulle gesien en gekry het op hulle nuwe plaas in die bosveld. Mieta, die werker wat al jare op die plaas bly vertel ook vreemdeMoreTina en Robbie baklei soos boeties en sussies maar doen. Hulle het geheime wat hulle nie vir mekaar vertel nie- dinge wat hulle gesien en gekry het op hulle nuwe plaas in die bosveld. Mieta, die werker wat al jare op die plaas bly vertel ook vreemde stories wat moeilik is om te glo. Maar dit verander alles eendag op die plaas toe hulle alleen by die waterval gaan speel het...Daar is n wereld waarvan ons niks weet nie- n wereld met diep geheime wat enige oomblik kan uitbars en ons wereld vir altyd verander. Tina en Robbie probeer net oorleef, maar kan hulle die bose Skada stop om alles te vernietig wat vir hulle dierbaar is ?